Dankie, Zindzi, nou weet ons waar ons staan - Rapport
Jun 30, 2019
30 June 2019 - Die meeste van Suid-Afrikaners, swart en wit, is gematigde, konservatiewe, hardwerkende, gesinsgerigte, godsvresende en wetsgehoorsame mense. Ambassadeur Mandela verteenwoordig nie vir jou en my en 80% van ons landgenote nie.