Cyril kan ware prentjie net op telbord sien - Rapport
May 20, 2018
20 May 2018 - Dit is die ironieë wat Suid-Afrika so fassinerend maak. Wat gebeur na drie maande van so ’n ophef oor beslaglegging op eindom sonder vergoeding om ongeregtighede ongedaan te maak en die waardigheid van swart mense te herstel?